Vlugtelinge: 2000+ wil daagliks inkom

Kaapstad – Meer as 2000 buitelandse immigrante doen daagliks aansoek om vlugtelingstatus of asiel, het Malusi Gigaba, adjunkminister van binnelandse sake gesê.

Volgens Gigaba is daar sewe Binnelandse Sake-kantore in die land.

Die Departement kyk egter daarna om geriewe vir vlugtelinge by grense beskikbaar te stel, sodat immigrante nie na stede hoef te reis nie.

Volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies is Suid-Afrika die land van keuse vir vlugtelinge van Botswana, Mosambiek, Zambië, Tanzanië en Zimbabwe.

“Baie van die immigrante is ekonomiese migrante,” het Gigaba gesê.

Gepos Bon Carolyne Ahiambo Ngara vlugtelinge in Suid-Afrika

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s